Markus Aurelius - Wikipedia Markus Aurelius in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Jump to navigation Jump to search Markus Aurelius 16de Keiser van die Romeinse Ryk Borsbeeld van Markus Aurelius. Regeer 8 Maart 161 - 169 (met Lucius Verus) 169 - 177 (alleen) 177 - Maart 180 (met Commodus) Volle naam Marcus Aelius Aurelius Verus Caesar Gebore 26 April 121; Rome, Romeinse Ryk Oorlede 17 Maart 180; Vindobona of Sirmium (op 58) Begrawe Mausoleum van Hadrian, Rome Voorganger Antoninus Pius Opvolger Commodus (alleen) Adellike huis Nerva-Antonynse dinastie Vader Marcus Annius Verus Moeder Domitia Lucilla Eggenoot Faustina die jongere Kinders 13 (Commodus Marcus Annius Verus Antoninus Lucilla) Marcus Aurelius Antoninus (26 April 121 – 17 Maart 180) was 'n Romeinse keiser vanaf 161 tot 180. Hy het saam met Lucius Verus as mede-keiser regeer vanaf 161 tot Verus se dood in 169 en saam met Commodus vanaf 177 tot en met sy dood in 180.[1] In die 170s n.C. het die Romeinse keiser Marcus Aurelius twaalf 'boeke' van morele aforismes in Grieks neergepen. Hierdie sogenaamde Meditasies bied 'n uitdaging aan die vertaler weens die onewe aard van die materiaal - soms staccato, soms ietwat warrig; soms filosofies-teoreties, dan weer prakties.[2] Aurelius se Meditasies is direk uit die Grieks na Afrikaans vertaal deur Francois Bredenkamp, 'n klassikus verbonde aan die TUT, en in 2007 is die boek deur Protea Boekhuis uitgegee. Bibliografie[wysig | wysig bron] Swart, Marius J.: Raar leiers. Stellenbosch: U.U.B., 1967. Sien ook[wysig | wysig bron] Lys van Romeinse keisers Verwysings[wysig | wysig bron] ↑ Birley, Anthony R. 1987 [1966]. Marcus Aurelius: a biography. Routledge, London. ISBN 0-415-17125-3 ↑ https://journals.co.za/content/classic/51/1/EJC27250 Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. Normdata BIBSYS: 90564087 BNC: 000166929 BNE: XX932158 BNF: cb11914476c (data) CANTIC: a10491697 CiNii: DA00596148 GND: 118577468 ISNI: 0000 0001 1031 946X LCCN: n80051702 LNB: 000027790 MusicBrainz: 517aed2c-8edd-4f31-b649-27cb9125436b NDL: 00431918 NKC: jn19981001808 NLA: 35966523 NLG: 150699 NLI: 000088890 NLK: KAC200403589 NLP: A1180743X NLR: 000136425 NSK: 000083919 NTA: 06867452X RERO: 02-A000014105 SELIBR: 194415 SNAC: w6c851bs SUDOC: 027008614 Trove: 1166401 ULAN: 500115701 VIAF: 102895066 WorldCat Identities: lccn-n80051702 Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Markus_Aurelius&oldid=1985388" Kategorieë: Geboortes in 121 Mense in die 2de eeu Romeinse keisers Sterftes in 180 Versteekte kategorieë: Pages using ISBN magic links Saadjies Artikels met BIBSYS-identifiseerders Artikels met BNC-identifiseerders Artikels met BNE-identifiseerders Artikels met BNF-identifiseerders Artikels met CANTIC-identifiseerders Artikels met CINII-identifiseerders Artikels met GND-identifiseerders Artikels met ISNI-identifiseerders Artikels met LCCN-identifiseerders Artikels met LNB-identifiseerders Artikels met MusicBrainz-identifiseerders Artikels met NDL-identifiseerders Artikels met NKC-identifiseerders Artikels met NLA-identifiseerders Artikels met NLG-identifiseerders Artikels met NLI-identifiseerders Artikels met NLK-identifiseerders Artikels met NLP-identifiseerders Artikels met NLR-identifiseerders Artikels met NSK-identifiseerders Artikels met NTA-identifiseerders Artikels met RERO-identifiseerders Artikels met SELIBR-identifiseerders Artikels met SNAC-ID-identifiseerders Artikels met SUDOC-identifiseerders Artikels met Trove-identifiseerders Artikels met ULAN-identifiseerders Artikels met VIAF-identifiseerders Artikels met WorldCat-identifiseerders Normdata met 28 elemente Navigasie-keuseskerm Persoonlike gereedskap Nie ingeteken nie Bespreking Bydraes Skep gebruiker Meld aan Naamruimtes Bladsy Bespreking Variante Weergawes Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis More Soek Navigasie Tuisblad Gebruikersportaal Geselshoekie Onlangse wysigings Lukrake bladsy Hulp Sandput Skenkings Gereedskap Skakels hierheen Verwante veranderings Spesiale bladsye Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Wikidata-item Druk/eksporteer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Ander tale Aragonés Ænglisc العربية مصرى Asturianu Azərbaycanca تۆرکجه Bikol Central Беларуская Български བོད་ཡིག Brezhoneg Bosanski Català Čeština Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara Estremeñu فارسی Suomi Føroyskt Français Frysk Gaeilge Gàidhlig Galego 客家語/Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Hrvatski Magyar Հայերեն Interlingua Bahasa Indonesia Ido Íslenska Italiano 日本語 ქართული Kongo Қазақша 한국어 Latina Lingua Franca Nova Lietuvių Latviešu Malagasy Македонски Монгол मराठी Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Napulitano Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan Polski Piemontèis پنجابی Português Română Русский Sicilianu Scots Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Shqip Српски / srpski Svenska Kiswahili தமிழ் Тоҷикӣ ไทย Tagalog Türkçe Українська Oʻzbekcha/ўзбекча Tiếng Việt Winaray 吴语 Yorùbá 中文 文言 Bân-lâm-gú 粵語 Wysig skakels Die bladsy is laas op 10 Mei 2019 om 07:06 bygewerk. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Selfoonweergawe Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring